Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
  •   Edit
  • BLOEMFONTEIN,
    Bloemfontein,Free State
  • 051 4472940

About company

No data is available as of now.

Hours :

Hours not available. Please contact Volksblad:Advertensies Geklassifiseerd Faks at 051 4472940.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Volksblad:Advertensies Geklassifiseerd Faks

AFLOS / TYDELIK / PERMANENT Benodig u 'n persoon met goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede in die volgende beroepe: Regs- en spreekkamer ontvangsdame asook goeie ervaring in gasvryheidsbedryf. Kontak Annatjie - 0789293411, [email protected]

Margate Sands: Geniet 'n wonderlike wegbreek geleentheid van 7 dae oor die Paas-tydperk vanaf 26 Maart tot 2 April 2016. Die eenheid is op die 4de vloer en suidelike (stiller) kant van Margate Sands. Drie dubbel slaapkamers bied slaapplek vir 6 volwassenes plus 'n slaapbank in die sitkamer. Twee volledige badkamers. Heerlike stoep met 180 grade sig oor die see. R 12600 vir die 7 dae onderhandelbaar onder sekere omstandighede. KONTAK: Izak Groenewald by 0828831290 of [email protected]

Margate Sands: Geniet 'n wonderlike wegbreek geleentheid van 7 dae oor die Paas-tydperk vanaf 26 Maart tot 2 April 2016. Die eenheid is op die 4de vloer en suidelike (stiller) kant van Margate Sands. Drie dubbel slaapkamers bied slaapplek vir 6 volwassenes plus 'n slaapbank in die sitkamer. Twee volledige badkamers. Heerlike stoep met 180 grade sig oor die see. R 12600 vir die 7 dae onderhandelbaar onder sekere omstandighede.

Swart en bruin boerboel hondjies te koop. Pa is bloedlyn van Havoc en Julia van Gaints of Africa en Ma is bloedlyn van Optima Hitler en N5 Suzi geregistreur by SABBT. Ontwurm en inenting opdatum met 'n micro chip en geboortesertifikaat. Winburg distrik FS. R5000 vir swart en R4000 vir bruin hondjies. skakel Marietjie 0834511904

Yorkshire terriers te koop. Pocket size, Black & silkyhair. 8 weke oud, reuntjie & tefie onmiddelik beskikbaar. Canine geregistreer. gespuit & ontwurm. Skakel 083 7456 957 of 056-5151208

In 2013 I want a phone number or e-mail address, not a fax number.

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.